Triegiebond en Alumni
Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons besig is om die “Triegiebond en Alumni” platform te ontwikkel, wat oud-leerders die geleentheid sal gee om weer in verbinding te kom met hul voormalige klasmaats en onderwysers, en ‘n waardevolle netwerk te bou.
Let wel: Die skakel na die platform is tans nog nie beskikbaar nie. Ons werk hard daaraan om dit so gou moontlik beskikbaar te stel.
Bly asseblief op die uitkyk vir verdere aankondigings en opdaterings. Ons sien uit daarna om die verbintenis tussen Triegies en ons oud-leerders te versterk en om ‘n gemeenskap te skep wat tot almal se voordeel sal wees.