Tariewe
Onderriggelde
Neem asseblief kennis dat die skoolfonds vir 2024, R24 927 per leerling beloop.
R2 266 per maand oor 11 maande. Kontak mev. Priscilla Krugell vir enige navrae by ons finansiële kantoor: 015 516 4965.
Bankbesonderhede:
FNB Tjekrekening 627-446-19208
(takkode: 250-655)
Koshuisgelde
- Totale Koste: R31 500
- Kwartaal 1: R 8 850
- Kwartaal 2: R 8 150
- Kwartaal 3: R 7 300
- Kwartaal 4: R 7 200
Ons koshuise bied die volgende na skool aan:
- Opsie 1: Gebalanseerde Middagete, studiesaal/kamer om in te leer teen R80 per dag.
- Opsie 2: Slegs Middagete R110 per dag
- Opsie 3: Kamer alleenlik R300 per maand. Hierdie opsie is gerieflik vir buitemuurse aktiwiteite / sport.