Welkom by Hoërskool Louis Trichardt
Gelei deur ons leuse, “Waak en Werk”, en geleë aan die voet van die majestueuse Soutpansberg, is Hoërskool Louis Trichardt toegewy aan akademiese uitnemendheid, karakterontwikkeling en ’n sterk gemeenskapsgees.
Eenmaal ’n Triegie, altyd ’n Triegie.